Liefde is verdraagsaam,geduldig,nie afsydig,nie vermakerig ni.Liefde kom van God wat ons almal uniek gemaak het.Ons moet ons naaste liefhe,bystaan in tye van nood,mekaar troos in tye van hartseer en smart.So komaan,se dit..se vir ienand vandag hoeveel hul v jo beteken,moenie bang wees ni,voor dit te laat is!
No comments yet. Be the first to comment!